QR Code

Die roeping van die Gereformeerde Kerke in die Suid-Afrikaanse politiek

Die rol wat die kerk moet speel in die politiek is tans een van die mees besproke temas in die Teologie en kerklike praktyk. Dit is hoofsaaklik die gevolg van die afgelope vier dekades se wêreldwye strewe in die Christendom om Teologie en Kerk meer hedegerig en maatskaplik betrokke te maak.

Enregistré dans:
Détails bibliographiques
Auteur principal: K. Vorster
Format: Artigo
Langue:Africânder
Publié: AOSIS 1988-05-01
Collection:In die Skriflig
Accès en ligne:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/844
Tags: Ajouter un tag
Pas de tags, Soyez le premier à ajouter un tag!