QR koda

Die roeping van die Gereformeerde Kerke in die Suid-Afrikaanse politiek

Die rol wat die kerk moet speel in die politiek is tans een van die mees besproke temas in die Teologie en kerklike praktyk. Dit is hoofsaaklik die gevolg van die afgelope vier dekades se wêreldwye strewe in die Christendom om Teologie en Kerk meer hedegerig en maatskaplik betrokke te maak.

Shranjeno v:
Bibliografske podrobnosti
Glavni avtor: K. Vorster
Format: Artigo
Jezik:Africânder
Izdano: AOSIS 1988-05-01
Serija:In die Skriflig
Online dostop:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/844
Oznake: Označite
Brez oznak, prvi označite!