Côd QR

Die roeping van die Gereformeerde Kerke in die Suid-Afrikaanse politiek

Die rol wat die kerk moet speel in die politiek is tans een van die mees besproke temas in die Teologie en kerklike praktyk. Dit is hoofsaaklik die gevolg van die afgelope vier dekades se wêreldwye strewe in die Christendom om Teologie en Kerk meer hedegerig en maatskaplik betrokke te maak.

Wedi'i Gadw mewn:
Manylion Llyfryddiaeth
Prif Awdur: K. Vorster
Fformat: Artigo
Iaith:Africânder
Cyhoeddwyd: AOSIS 1988-05-01
Cyfres:In die Skriflig
Mynediad Ar-lein:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/844
Tagiau: Ychwanegu Tag
Dim Tagiau, Byddwch y cyntaf i dagio'r cofnod hwn!