Meditasies in ’n begraafplaas: ’n Verkenning van Afrikaanse grafdigters en kerkhofpoësie
Die term ‘kerkhofgedig’ word selde in akademiese gesprekke oor die Afrikaanse poësie gehoor en dit kom nie voor in T.T. Cloete se Literêre terme en teorieë (1992) nie. Daar is drie redes vir hierdie leemte in die Afrikaanse literatuur: In die eerste plek het ‘elegie’ ’n sambreelterm geword vir die m...
Uloženo v:
| Hlavní autor: | |
|---|---|
| Médium: | Artigo |
| Jazyk: | Africânder |
| Vydáno: |
AOSIS
2017-03-01
|
| Edice: | Literator |
| Témata: | |
| On-line přístup: | https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1315 |
| Tagy: |
Žádné tagy, Buďte první, kdo vytvoří štítek k tomuto záznamu!
|
