Rewolusie in die etiek
Watter moeite het ons tog met die momentum, die voortwenteling van die wetenskaplike gedagtes van die huidige dag. Die rus is bepaald nie hier in die ‘ondersonse’ nie. Ons het tog maar hier te doen met ’n lewe onder die sonde, met ’n lewe wat niks anders is as ’n gestadige dood nie.
Guardat en:
| Autor principal: | |
|---|---|
| Format: | Artigo |
| Idioma: | Africânder |
| Publicat: |
AOSIS
1979-05-01
|
| Col·lecció: | In die Skriflig |
| Accés en línia: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/790 |
| Etiquetes: |
Sense etiquetes, Sigues el primer a etiquetar aquest registre!
|
