Die Bergrede as ’n moontlike reaksie teen Paulus
’n Verskeidenheid navorsing is al oor die teologiese verband tussen Matteus en Paulus gedoen. Hierdie navorsing het uiteenlopende gevolgtrekkings opgelewer wat in drie groepe verdeel kan word. Sommige navorsers is van oordeel dat die Matteus-evangelie ’n anti-Pauliniese ondertoon bevat wat veral in...
Na minha lista:
| Principais autores: | , |
|---|---|
| Formato: | Artigo |
| Idioma: | Africânder |
| Publicado em: |
AOSIS
2014-07-01
|
| Colecção: | In die Skriflig |
| Acesso em linha: | http://www.inluceverbi.org.za/index.php/skriflig/article/view/1697 |
| Tags: |
Sem tags, seja o primeiro a adicionar uma tag!
|
