QR Kodea

Die wese van die kerk volgens Calvyn

Die leer van die kerk by Calvyn is een van die gewigtigste en verreikendste stukke in die hele Calvinistiese sisteem. Daar was seker geen enkele saak waaraan Calvyn meer aandag gegee het en wat hom nader aan die hart gelê het as die herlewing van die idee en die praktyk van die ware kerk nie.

Gorde:
Xehetasun bibliografikoak
Egile nagusia: S. C. W. Duvenage
Formatua: Artigo
Hizkuntza:Africânder
Argitaratua: Scriber Editorial Systems 1959-03-01
Saila:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Sarrera elektronikoa:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1706
Etiketak: Etiketa erantsi
Etiketarik gabe, Izan zaitez lehena erregistro honi etiketa jartzen!