Kerkliedere met ’n lae gebruiksfrekwensie: Speel die melodie ’n rol?
Enige kerklike liedboek bevat liedere wat dikwels tydens eredienste gesing word en liedere wat min of nooit gesing word nie. Hierdie toedrag van sake kan aan ’n verskeidenheid faktore toegeskryf word. In sommige gevalle mag die inhoud van ’n lied dalk liturgies nie maklik bruikbaar wees nie. Daar is...
Guardat en:
| Autor principal: | |
|---|---|
| Format: | Artigo |
| Idioma: | Africânder |
| Publicat: |
AOSIS
2014-08-01
|
| Col·lecció: | In die Skriflig |
| Matèries: | |
| Accés en línia: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1776 |
| Etiquetes: |
Sense etiquetes, Sigues el primer a etiquetar aquest registre!
|
