Die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika en die oorlogsvraagstuk
Dit kan nie ontken word nie dat daar in die Geref. Kerk in SA tot onlangs nog baie weinig besin is oor die oorlogsvraagstuk. Hierdie stand van sake hang daarmee saam dat deelname aan ’n oorlog – ’n regverdige oorlog – selde of nooit as ’n etiese probleem aangevoel is nie.
Guardat en:
| Autor principal: | |
|---|---|
| Format: | Artigo |
| Idioma: | Africânder |
| Publicat: |
AOSIS
1977-06-01
|
| Col·lecció: | In die Skriflig |
| Accés en línia: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1113 |
| Etiquetes: |
Sense etiquetes, Sigues el primer a etiquetar aquest registre!
|
