Kerkverband ’n Gereformeerde-kerkregtelike oorsig
Die begrip kerkverband is ’n uitdrukking waarmee die gereformeerde kerkreg dikwels opereer, en tog kom dit as sodanig nie in die Nuwe Testament voor nie (Bouwman, I, 1928, p.244; Pont, 1981, p.23). Daarenteen staan die woord kerk (ekklésia) in die Nuwe Testament besonder sentraal. Dit is feitlik va...
Guardat en:
| Autor principal: | |
|---|---|
| Format: | Artigo |
| Idioma: | Africânder |
| Publicat: |
AOSIS
1984-06-01
|
| Col·lecció: | In die Skriflig |
| Accés en línia: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1226 |
| Etiquetes: |
Sense etiquetes, Sigues el primer a etiquetar aquest registre!
|
