Faktore verantwoordelik vir die insinking en oplewing in die geestelike lewe van ou-Israel
Die insinking en oplewing in die geestelike lewe van ou Israel spruit voort uit 'n wye verskeidenheid faktore en kan op verskillende maniere benader word. In hierdie lesing wil ek my bepaal by die belangrikste faktore en hulle vanuit enkele gesigshoeke belig.
Na minha lista:
| Autor principal: | |
|---|---|
| Formato: | Artigo |
| Idioma: | Africânder |
| Publicado em: |
AOSIS
1985-08-01
|
| coleção: | Verbum et Ecclesia |
| Acesso em linha: | http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/931 |
| Tags: |
Sem tags, seja o primeiro a adicionar uma tag!
|
