‘Das Ym Selbs’ van Martin Bucer
In die kerkgeskiedenis word Bucer gewoonlik in enkele paragrawe klaar ‘behandel.’ Dan word daar onherroeplik 'n punt geplaas en word voortgegaan met die res van die kerkgeskiedenis. Weinig of geen lyne word getrek van Luther na Bucer en van lg. na Calvyn nie.
Na minha lista:
| Autor principal: | |
|---|---|
| Formato: | Artigo |
| Idioma: | Africânder |
| Publicado em: |
AOSIS
1969-05-01
|
| coleção: | In die Skriflig |
| Acesso em linha: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/902 |
| Tags: |
Sem tags, seja o primeiro a adicionar uma tag!
|
