Die plek van goud in die huidige internasionale monetêre stelsel en die rol wat dit kan speel in die herstel van die internasionale monetêre orde.
Die vrye wêreld het sedert die oorloggedwonge opskorting van die goudstandaard in 1914, ’n groot agteruitgang in die internasionale betalingsmeganisme beleef. Hoewel die inter- nasionale goudstandaard in die laaste helfte van die twintiger- jare herstel is, was meeste lande nie langer gedwee om...
Сохранить в:
| Главный автор: | |
|---|---|
| Формат: | Artigo |
| Язык: | Africânder |
| Опубликовано: |
Scriber Editorial Systems
1964-03-01
|
| Серии: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
| Online-ссылка: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1406 |
| Метки: |
Нет меток, Требуется 1-ая метка записи!
|
