'n Eie Suid-Afrikaanse wiskunde op calvinistiese grondslag?
Bostaande vraag sal vir iemand met 'n oppervlakkige kennis van die Wiskunde na dwaasheid klink. Twee en twee bly tog vier vir Calvinis,heiden of Mohammedaan! Iemand wat op hoogte is met die moderneontwikkelinge in die Wiskunde sal egter nie so gou ’n oordeel vel nie.
Na minha lista:
| Autor principal: | |
|---|---|
| Formato: | Artigo |
| Idioma: | Africânder |
| Publicado em: |
Scriber Editorial Systems
1958-03-01
|
| coleção: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
| Acesso em linha: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/2021 |
| Tags: |
Sem tags, seja o primeiro a adicionar uma tag!
|
