Die rol van kapitaal in die ekonomiese groei en ontwikkeling van onderontwikkelde gebiede*
In die teorie oor ekonomiese groei speel kapitaal ’n besonder prominente rol. Kapitaal met die daarby behorende tegnologiese ontwikkeling, word beskou as die belangrikste enkele faktor verantwoordelik vir die bereiking en instandhouding van ’n „ten voile ontwikkelde” volkshuishouding.
Na minha lista:
| Autor principal: | |
|---|---|
| Formato: | Artigo |
| Idioma: | Africânder |
| Publicado em: |
Scriber Editorial Systems
1961-03-01
|
| coleção: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
| Acesso em linha: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/2096 |
| Tags: |
Sem tags, seja o primeiro a adicionar uma tag!
|
